
Kruisrivierkampterrein is geleë tussen Middelburg en Groblersdal in Limpopo / Mpumalanga.
Die terrein is 21,5 hektaar groot, is boomryk met wandelpaadjies in die berge en is geleë die Kruisrivier wat deur die terrein vloei.
Fasiliteite sluit in:
| - akkommodasie |
|
- balanseerbane |
| - ontspanningsaal |
|
- doolhof |
| - literiabaan |
|
- hoë-touebaan |
| - swembad |
|
- lae-touebaan |
| - vlugbal |
|
|
Dié kampterrein is ideaal vir
groepkampe. Ons maak vir
huisvesting sowel as 'n verskeidenheid
aktiwiteite voorsiening.