Aandag alle skole, onnies, hoofde en avontuurlustiges!!
Kruisrivier kampterrein bied die perfekte fasiliteite benodig om ‘n tamaai lekker kamp aan te bied!
- Leierskampe
- Leieridentifiseringskampe
- Veldskool
Fasiliteite
- Dames/dogters - 84 beddens
- Mans/seuns - 69 beddens
- Personeel - 16 beddens
- Addisioneel (by die saal) - 11 beddens
- Kombuis
- Nodige kombuistoerusting, spens, elektriese stoof met vyf plate en oond, 3 plaat gas burner, yskaste, vrieskas en koelkamer. Ook 'n groot kuierstoep met eet tafels en bankies.
Saal
Toegrus met muurproppe. Daar is 200 stoele, 11 staaltafels en 'n kateder.
Daar is ook 'n lapa en swembad.
Aktiwiteite
- Kreatiwiteit
- Sinergisme
- Geestelike bemagtiging
- Leieridentifisering
- Leierskapsontwikkeling
- Groepskohesie
- Vlugbal
- Spinnerak
- Zipline
- Literiabaan
- Doolhof en
- Balanseerbane